Author Topic: LED Light Bar  (Read 2219 times)

June 24, 2016, 07:12:33 PM
Reply #15

westcoaster

  • Global Moderator
  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Mud lover!

  • 1108
  • Personal Text
    Mud lover!
    • View Profile
    • Email
Been thinking about this too - was planning to fit behind the grille.
So guys, if you have more info wrt fitment (ie pics how-to, etc), let's have it please!
Wynand?
Current: S-edition 2011 Steel Silver (S-exy young thing) - Forged, Chett tjooned, 76mm s/s wrapped DP, King Springs, 225/60/17 G012s, Sump & AT guards, cheap mud flaps, HID fogs, LED parks.
Ex:        2.5X man 2010 Pearl White (Dirty Girl) - LSS lift, 235/60/16 G012s, Sump guard, HIDs and more..

June 27, 2016, 09:34:51 AM
Reply #16

JPC

  • Global Moderator
  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Moderator

  • 874
  • Personal Text
    Scott me up Beamy.....
    • View Profile
    • Email
Been thinking about this too - was planning to fit behind the grille.
So guys, if you have more info wrt fitment (ie pics how-to, etc), let's have it please!
Wynand?

wiring is fairly easy, did it myself (with some help of a friend ;) ) fitment is easy, although mine is fitted on the Fortuner's Nudge Bar, can't comment on the Forester fitment....but it does make a BIG difference at night.....if only I knew how to upload pics.....lol
Mine:
2014 Ford Ranger Double Cab
Honda Varadero

Hers:
2012 Fortuner 3.0D4-D 4x4...don't ask

April 28, 2017, 03:51:39 AM
Reply #17

Bravofox

  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Just another Member

  • 1244
    • View Profile
    • Email
Ek wou gevra het, maar jou signature se "don't ask" [emoji23]

hhahahahha - ja, ek weet - my eerste keuse sou natuurlik Subaru gewees het, maar ons kort 7 seater nou.
Hi JP.
Ek sit en dink aan hierdie wat jy gese het en wonder sommer oor die rede dat julle 'n 7 seater nodig het? Ek sien op Facebook dit lyk of jy 2 kinders het, so of julle ry skoolkar vir ander of daar is nog familie lede wat geakkommodeer moet word?
Ons gaan van die einde van die jaar 2 kinders h
« Last Edit: April 28, 2017, 03:56:57 AM by Bravofox »
2015 Outback 3.6R-S
-ex- 2006 Impreza 2.0R Wagon.
-ex -2009 SH XT A/T
-ex- 2009 SG9 XT Premium Manual
-ex- 2006 Impreza 2.0R Manual
-ex- 2002 Legacy 2.5GX A/T

April 28, 2017, 11:28:38 AM
Reply #18

JPC

  • Global Moderator
  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Moderator

  • 874
  • Personal Text
    Scott me up Beamy.....
    • View Profile
    • Email
Ek wou gevra het, maar jou signature se "don't ask" [emoji23]

hhahahahha - ja, ek weet - my eerste keuse sou natuurlik Subaru gewees het, maar ons kort 7 seater nou.
Hi JP.
Ek sit en dink aan hierdie wat jy gese het en wonder sommer oor die rede dat julle 'n 7 seater nodig het? Ek sien op Facebook dit lyk of jy 2 kinders het, so of julle ry skoolkar vir ander of daar is nog familie lede wat geakkommodeer moet word?
Ons gaan van die einde van die jaar 2 kinders h

Hi Bravo,

Ja ons het 2 kinders, en my vrou ry in lift club, maar gebruik min die ekstra seats vir dit. As ons iewers gaan vir die dag saam met oupa en ouma of vriende kom die ekstra seats baie handig. Ons was ook al so paark keer 6 of 7 mense. So vir ons werk dit awesome en ons gebruik die ekstra sitplekke minimum 2 keer per maand.

Die spasie agte in die Fortuner is ook huge as mens die sitplekke uithaal. Ons het ook al gepak in die kar, ongelukkig is die Outback nie naby die Fortuner se pak vermo
Mine:
2014 Ford Ranger Double Cab
Honda Varadero

Hers:
2012 Fortuner 3.0D4-D 4x4...don't ask