Author Topic: First Time Subaru Owner  (Read 839 times)

July 18, 2017, 07:45:48 AM
Read 839 times

PietSkiet

  • Newbie

  • Offline
  • *

  • 48
    • View Profile
    • Email
Hi daar Scooby liefhebbers / eienaars (meeste van die tyd is julle beide 8))

Ek was nog altyd mal oor die brand Subaru, en in my jonger dae, het ek nie gedroom van n Testarossa of Countach nie, maar van die Audi Quatro Rally... so toe die Impreza sy verskyning maak was ek onmiddelik verlief, dis toe net later in my lewe wat ek besef dat alhoewel my redes hoekom ek mal is oor die Subaru Impreza (AWD, boxer enjin met sy mooi unieke klank en n rally pedigree) nie tel by die girls en meeste van my vriende nie, dit is nou omdat hy n onnodige groot drukfin en goue rims het...

Soos ek ouer en meer volwasse geword het wou ek nog altyd n Forrester gehad het, dis nou nadat ek ook "ingelig" is dat n opgeboude Jimny ook nie n "volwasse" besluit is nie, ek het darem die battle gewen teen n Tiquan, niks fout met hom nie, briljante kar, maar daar is niks unieks of spesiaal aan hom nie en hy kan nie ry waar ek met nie Forrester wil gaan ry nie...

Ons het hom so paar weke gelede gekry en intussen het ek nog n vlak van admirasie boontoe geklim. Ek het al menigde karre bestuur min of meer in sy klas (m.a.w. nie n sedan nie), Prado, Parow Pardo, Ranger, Hi-Lux, Isuzu, Grand Vitara, Hardbody, Santa Fe, Terracan, Tucson, Tiquan, Rav 4, Grand Cherokee, Renegade, Terios en ek is seker nog n paar ander wat ek nie kan onthou nie. Hulle almal is baie goed in een of n paar kategoriee, maar die Forrester is goed in ALMAL! Maar nog belangriker as dit is hy voel net anders en meer spesiaal as nie res, ek weet nie persies wat dit is nie, maar ek weet dit is daar... een of ander Scooby magic neem ek aan!

Ek het klaar begin dink, dalk moet ek en my girl elk ons eie een kry, netnou veroorsaak dit rusie...  LOVE die kar!!! :ricky:



2012 XS 2.5 Africa 20 Edition
Pretotia Gauteng

July 18, 2017, 07:46:40 AM
Reply #1

PietSkiet

  • Newbie

  • Offline
  • *

  • 48
    • View Profile
    • Email
Any generic advice for a first time Subaru owner, as far as I am aware they are tanks. 2012 XS 112 000km, chain not cam belt.

Any common problems or preventative tips?
2012 XS 2.5 Africa 20 Edition
Pretotia Gauteng

July 18, 2017, 08:27:55 AM
Reply #2

FozzieDriver

  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Blue Wasabi

  • 927
    • View Profile
    • Email
Any generic advice for a first time Subaru owner, as far as I am aware they are tanks. 2012 XS 112 000km, chain not cam belt.

Any common problems or preventative tips?

Hey! Great car that.
Only thing on that model that springs to mind is the radiator. The plastic tanks keep popping at around 100k.
Service regularly and use the correct oil.
Forester XT 2008 MT
TD04, STi IC, 76mm DP, GFB EBC, Coolboost WMI, WHP built and Intent Tuned. Blue Wasabi V3.5

July 18, 2017, 09:18:27 AM
Reply #3

Veneficus

  • Global Moderator
  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Windg@t XT driver

  • 2038
    • View Profile
    • Email
Welcome
And yes the plastic top of the radiator can fail so check it when close to 100 000K's :)
2007 2.5XT Manual (and boy did I have to search for manual one)

July 18, 2017, 09:57:57 AM
Reply #4

LoopSoosStroop

  • Hero Member

  • Offline
  • *****

  • 1022
    • View Profile
The Africa model came with strut lift spacers stock, think either 20 of 25 mm. Very nice.

Otherwise just keep an eye on the fluids, when they are serviced out of plan privately people rarely change anything except oil.

I can hook you up with a sump guard if you are so inclined, just shout.
2007 XT AT
Midrand - Gauteng

July 18, 2017, 10:40:32 AM
Reply #5

Veneficus

  • Global Moderator
  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Windg@t XT driver

  • 2038
    • View Profile
    • Email
Yes get sump guard from Loop

Even some of the Subaru dealers gets the ones they sell from him
And it can save your engine
2007 2.5XT Manual (and boy did I have to search for manual one)

July 18, 2017, 11:23:48 PM
Reply #6

mauritsvw

  • Full Member

  • Offline
  • ***

  • 221
    • View Profile
    • Email
Welkom en geluk met jou kar. Daardie XS is 'n baie lekker ryding -- trek goed genoeg, en is waarskynlik meer betroubaar as 'n turbo-aangejaagde ene, dws baie betroubaar. Geniet hom!
2012 Forester XS MT - Steel Silver (Vossie 1)
2006 Forester XT AT - Platinum Silver (Vossie 2)
Ex 2005 Impreza 2.5 RS Sportwagon - Aqua Blue (Scoob y)

July 19, 2017, 08:54:09 AM
Reply #7

PietSkiet

  • Newbie

  • Offline
  • *

  • 48
    • View Profile
    • Email
Morning all and thanks for the welcome and advise!

It's got 112 000 km on so I think I'll get the radiator checked out asap. Heard I can get a metal tank.

Loop, I'll definitely be interested in a sump in the near future. Will PM you.

Opinion on exhaust, I'd like a bit more boxer purrr, or is it I'll advised and will make it less reliable?



Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2012 XS 2.5 Africa 20 Edition
Pretotia Gauteng

July 19, 2017, 09:17:59 AM
Reply #8

NeilF

  • Jr. Member

  • Offline
  • **

  • 61
    • View Profile
    • Email
Morning all and thanks for the welcome and advise!

It's got 112 000 km on so I think I'll get the radiator checked out asap. Heard I can get a metal tank.

Loop, I'll definitely be interested in a sump in the near future. Will PM you.

Opinion on exhaust, I'd like a bit more boxer purrr, or is it I'll advised and will make it less reliable?



Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Hallo Piet!

Welkom, daai foz lyk lekker!

Where do you plan on getting aluminium tanks fitted to your radiator? I should do the same.

I took my XS for a decat and back box replacement on Monday. Very happy with the sound. No issues so far with decat.
2009 Forester XS

July 19, 2017, 03:45:49 PM
Reply #9

PietSkiet

  • Newbie

  • Offline
  • *

  • 48
    • View Profile
    • Email
Not sure where to get the aluminium tanks, I have made a friend at Subaru SA, the service manager, will ask him where I can get it done and post here :-)

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2012 XS 2.5 Africa 20 Edition
Pretotia Gauteng

July 19, 2017, 09:28:30 PM
Reply #10

berndp

  • Hero Member

  • Offline
  • *****

  • 1175
    • View Profile
    • Email
PietSkiet:
"....en meer spesiaal as nie res, ek weet nie persies wat dit is nie, maar ek weet dit is daar... een of ander Scooby magic neem ek aan!.."
Gaan ry hom in die sand, met bande so teen 1 Bar, dan sal jy agterkom hoekom jy die kar gekies het.
As jou "girl" ook een het, dan sal jy agterkom hoekom sy jou "girl" is. ;D ;D ;D

Duhh, want sy het 'n Fozzie.

Lekker karre die.

Myne is oud, en nie so baie sterk nie, maar hy kan baie plekke ry, veral daai paaie wat nie geteer is nie.

Op enige Fozzie eienaar se bucket list MOET Baviaans Kloof wees. (behalwe die ouens wat van skoon karre hou.  Ja, daar is van hulle, en ons respekteer hulle ook  ;) )
Subaru Forester 2005 2.5 Xsel
Always looking for a tar free "road"
Brackenfell, W'Cape

July 20, 2017, 12:23:58 AM
Reply #11

PietSkiet

  • Newbie

  • Offline
  • *

  • 48
    • View Profile
    • Email
PietSkiet:
"....en meer spesiaal as nie res, ek weet nie persies wat dit is nie, maar ek weet dit is daar... een of ander Scooby magic neem ek aan!.."
Gaan ry hom in die sand, met bande so teen 1 Bar, dan sal jy agterkom hoekom jy die kar gekies het.
As jou "girl" ook een het, dan sal jy agterkom hoekom sy jou "girl" is. ;D ;D ;D

Duhh, want sy het 'n Fozzie.

Lekker karre die.

Myne is oud, en nie so baie sterk nie, maar hy kan baie plekke ry, veral daai paaie wat nie geteer is nie.

Op enige Fozzie eienaar se bucket list MOET Baviaans Kloof wees. (behalwe die ouens wat van skoon karre hou.  Ja, daar is van hulle, en ons respekteer hulle ook  ;) )
[emoji3] Like[emoji106]

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2012 XS 2.5 Africa 20 Edition
Pretotia Gauteng

July 25, 2017, 07:44:44 PM
Reply #12

westcoaster

  • Global Moderator
  • Hero Member

  • Offline
  • *****
  • Mud lover!

  • 1108
  • Personal Text
    Mud lover!
    • View Profile
    • Email
Not sure where to get the aluminium tanks, I have made a friend at Subaru SA, the service manager, will ask him where I can get it done and post here :-)

Hey guys, pm FozzieDriver, he'll be able to help you with the radiator - and with much more specific knowledge (ie real experience) than the dealer guys have.
Current: S-edition 2011 Steel Silver (S-exy young thing) - Forged, Chett tjooned, 76mm s/s wrapped DP, King Springs, 225/60/17 G012s, Sump & AT guards, cheap mud flaps, HID fogs, LED parks.
Ex:        2.5X man 2010 Pearl White (Dirty Girl) - LSS lift, 235/60/16 G012s, Sump guard, HIDs and more..