Nou onthou ek waarvandaan ek jou ken! Jy is Dwerg se maatjie wat saam ge-pitcrew het by 2014 Amageza. Lekker TR hierdie, darem maar 'n mooi deel van die land. Ek is 25 Nov ook weer terug by Sani, maar die keer vir Sani Stagger, te voet.